Linda00

38 – Pretoria (Montana), Gauteng, South Africa

Skaam,op my plek en weet wat ek wil he...

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: More than 6 months ago

Modified: More than 6 months ago

Mobile number not yet verified.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Pretoria (Montana), Gauteng, South Africa
Gender:
Female
Age:
38
Star Sign:
Aquarius
Height:
156cm (5' 1.4")
Body Type:
Average
Looks:
Ask me later
Hair Colour:
Auburn
Eye Colour:
Blue-Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Divorced
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, living with me
Want Children:
Ask me later
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Some University / College
Occupation:
Administrative / Secretarial
Income:
Enough

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in South Africa
Gender:
Male
Age Range:
34 - 60
Star Sign:
Any
Height:
Any
Body Type:
Any
Looks:
Any
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Not important at all
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Any
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox
Relationship Status:
Single; Separated; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
Any
Daily Diet:
Eat most things; Eat healthily; Vegetarian
Smoking:
Non-Smoker; Occasional; Regular; Trying to Quit
Drinking:
Non-Drinker; Occasional Drinker
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In Her Own Words

About Her

Ek is skaam en op my plek,praat net wanneer ek moet...In die begin wanneer ek mense ontmoet sal ek stil wees en eers almal uitkyk en dan sodra ek almal opgesom het sal ek begin gesels...Ek is nie iemand wat hou van laat aande uit bly(ek is 'n ma van drie pragtige dogters),voel my plek is by die huis.Ek is wel mal oor dans en glo aan een keer 'n maand moet jy en die spesiale een in jou lewe iets alleen doen,ek hou van romanties wees en my gunsteling is om iemand te wys hoe baie jy hom waardeer en ek is mal oor bederf...Ek hou van rustige aande voor die tv saam die man in my lewe en my en as hy kinders het ons kinders,met chips,koeldrank en alles wat lekker is.Ek is iemand wat mal is oor kos maak,ek rook nie,drink net 'n cider of twee wanneer ek in die kuier "mood" is.Geniet ook om te braai,sal elke naweek braai as ek kan...

About Her Ideal Match

As jy my hart wil wen...Belangrikste is my dogters aanvaar,hulle is my lewe,aanvaar hulle as jou eie en ons sal een wonderlike verhouding he.
Moet nie die "jol" tipe wees,ek glo gladnie aan die men's/ladies night stories,ons kuier saam of ons kuier gladnie.Jy moet 'n familie mens wees,jy moet daarvan hou om my in die aande na werk te help met kos maak of net in die kombuis by my staan en my geselskap hou.Jy kan drink maar nie elke aand,rook het ek nie 'n probleem mee...Jy moet oop,eerlik,skoon en netjies wees,ALTYD!

What Her Friends Say

Linda00 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

More About Her

More Physical Characteristics
Hair Style:
Medium
Eyesight:
I've got 20/20 vision
Disabilities:
I have none
Body Art:
I don't have any
Personality
Fashion Sense:
Alternative (I'm stylish in my own special way)