In Her Own Words
About Her
Ek is n vrou met baie omgee maar ook met n sterk persoonlikheid. Ek waardeer eerlikheid en is nie iemand wat hou daarvan om met mense se emosies te speel nie. Leer my ken en besluit self ons almal is anders. Mis daai gevoel om iets te deel met die regte persoon.
Is Verseker nie n poppie nie maar is goed versorg en netjies op myself, geld is belangrik en maak Seker die lewe beter maar dit kan net so vinnig opdroog so asb Ek het dit Al alles al gehad so nee Ek is Verseker nie agter jou geld aan nie! Ek is net n doodgewone vrou wat smag na n man wat weet hoe om lief te hé maar wat ook stout en grappig kan wees! Lag en lewe!
NB:As jy nie n profile pic het nie hou Verby! As jy nie in my ouderdoms voorkeur val nie hou verby! Ek wil nie mense ignoreer nie maar as jy kan lees is dit n goeie begin!
About Her Ideal Match
Daar is nie so iets nie. Op hierdie ouderdom is dit nie so maklik om net te se wat ideaal is nie. Almal is deur iets in hulle lewe wat daai idee verander het! Wees jouself wees spontaan en ernstig as dit nodig is. Wanneer daar n konneksie is vir albei fisies en emosioneel Sal jy weet! Moet asb nie verlief raak in 3weke as on nog mekaar leer ken nie en nog net praat nie! Vir nou is n lekker gesels en vriendskap belangrik as daar iets gebeur then Great! En asb moet my nie elke dag pester vir n foto nie! Ek belowe Ek gaan nie in n week so verander nie🙄!
What Her Friends Say
1977NM hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Pretoria (Pretoria oos), Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
46 | |
Star Sign: |
Sagittarius | |
Height: |
164cm (5' 4.6") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Ask me later | |
Hair Colour: |
Blonde | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
German; English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Short-term; Long-term | |
Have Children: |
Yes, living with me sometimes | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Ask me later | |
Occupation: |
Ask me later | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
39 - 59 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
170cm (5' 6.9") - 191cm (6' 3.2") | ||
Body Type: |
Average | ||
Looks: |
Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Any | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Any | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Short |
Eyesight: |
I wear contacts |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any |
Intelligence: |
Street Smart |
Ruled by: |
The heart |
Party Behaviour: |
An average mingler |
Personality Traits: |
Easy going; Outspoken; Sarcastic |
Valued Qualities: |
Honesty; Humour |
Fashion Sense: |
Alternative (I'm stylish in my own special way) |
Favourite Clothing: |
My pyjamas |
Favourite Colour: |
Black |
Date Activities: |
Dinner at a restaurant; Meeting for drinks |
Music Preferences: |
Country & Western; Gospel / Religious; Pop / Top 40 |
Reading: |
It's just OK |
Books: |
Non-fiction |
TV Shows: |
Documentaries |
Movie Frequency: |
Never |
Sport Involvement: |
Watching from the sidelines |
Sports: |
Camping; Fishing; Hiking; Walking |
Cooking: |
I quite like cooking |
Food: |
Greek; Italian; South African |
Pace of Life: |
Manageable |
Time at Work: |
I work a standard 40 hour week |
Pastimes of choice: |
Spending time outdoors |
Time Online: |
I'm on several hours a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I'm an only child |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
For the right person, to the moon! |
Animals: |
I like animals |
Pets (Like): |
Dog(s) |
Pets (Dislike): |
Cat(s); Reptile(s); Rodent(s) |
Turn-ons: |
Dancing; Intelligence; Showing affection in public |
Turn-offs: |
Skinny dipping; Thrill seeking |
Work Aspirations: |
Find new, more meaningful work |
Religious Attendance: |
Once a week |
Dream Home: |
Eco home in the bush |
Retirement Plans: |
Living in a quiet cabin in the woods |
Feelings about using SA Reunited SingleParents: |
Hopeful |
Honesty: |
Very |