In His Own Words
About Him
Heel eerste is ek `n seun van God deur sy genade.
My grootste droom is om my lewe met `n dame te deel wat my liefde vir die Here deel. `n Beste vriendin, sielsmaat en Hooglied beminde. Saam wie ek kan bid, Bybel lees, lag, huil, kinders groot maak en LEEF.
Ek bou my lewe op God se Woord, dis my lig en die riglyn waarvolgens ek leef.
Ek leef nie soos die wêreld om my nie en sal ook nie by die meeste dames pas nie. As jy regtig soek na `n God-vresende man wat volgens Bybelse beginsels lewe sal ek dalk pragtig by jou pas. Nie wetties nie maar lief vir Jesus.
Ek is ook baie lief vir die mense rondom my. Klein sirkel mens wat baie omgee.
Ek is eerlik, opreg, ongelooflik getrou, liefdevol en vol genade. Ek ken van swaarkry, en veg vir dit wat vir my belangrik is.
Verder is ek aktief en avontuurlustig. Draf, fietsry, motorfietsry, perdry, bergklim, kamp en die mooi land verken. Op die oomblik is tyd en geld bietjie min hiervoor. Ek pak graag dinge aan en lewe met oorgawe. Ek het my eie besigheid (start-up boerdery).
Die enigste vrou wat ek ooit liefgehad het, het sonder rede geskei. As jy ernstig is sal ek al jou vrae antwoord en ook bewyse gee sodat jy gemoedsrus kan hê dat ek wel `n goeie man was. Soos my eks my een keer gesê het, sy wou eintlik net kinders hê, sy wou nie regtig `n man gehad het nie. Ek het vir meer as twee jaar na die egskeiding vir my eks gebid en alles probeer om te versoen, maar sy wil niks weet nie. Volgens 1 Kor 7:15 het ek besluit om te laat gaan.
Ek is ongelooflik lief vir my twee klein seuntjies en soek iemand wat my liefde vir kinders deel. My gesin kom altyd eerste. Ek is nie gepla oor geld en aardse dinge nie. Ek probeer wel my bes om mooi vir my gesin te sorg op elke manier.
About His Ideal Match
Jy moet baie baie lief wees vir Jesus en so leef. Iemand wees met sterk waardes
Jy moet graag `n gesin wil hê en dit moet vir jou belangriker wees as enige iets op aarde, soos dit vir my ook is.
Jy moet dit in jou hart kan hê om vir my twee seuntjies lief te wees soos vir jou eie kinders. Ek sal dieselfde vir jou kinders doen as jy kinders het.
Verkieslik iemand wat hou van avontuur en die buitelewe, maar dis nie noodsaklik nie. Voorkoms is nie belangrik nie maar ek is baie aktief so sal iemand verkies wat saam met my dinge kan doen.
Hou van `n romantiese persoon, want ek is ook so...
What His Friends Say
AltydGetrou hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Centurion, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
33 | |
Star Sign: |
Pisces | |
Height: |
179cm (5' 10.5") | |
Body Type: |
Slim | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Marriage | |
Have Children: |
Yes, living with me sometimes | |
Want Children: |
Yes | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
Bachelors degree | |
Occupation: |
Agriculture | |
Income: |
Ask me later |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in South Africa | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
26 - 35 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
Any | ||
Body Type: |
Slim; Average; Athletic; A few extra pounds; Curvaceous | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Not important at all | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Yes; Maybe | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Eyesight: |
I've got 20/20 vision |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any |
Intelligence: |
Intelligent |
Personality Traits: |
Easy going; Mild; Realistic; Shy; Stable |
Valued Qualities: |
Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Honesty; Humility; Mercy; Self-control; Tolerance |
Fashion Sense: |
Outdoorsy (I'm usually dressed for the bush) |
Music Preferences: |
Gospel / Religious |
Reading: |
It's just OK |
Books: |
Religious |
TV Habits: |
I don't have a TV |
Movie Frequency: |
Never |
Movie Preferences: |
Documentary; Romance; War |
Sports: |
Cycling; Hiking; Horse Riding; Running; Walking |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Go with the flow |
Time at Work: |
I work at home |
Pastimes of choice: |
Spending time with the family |
Time Online: |
I check in once a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got brothers and sisters |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
I'm unlikely to move |
Pets (Have): |
Dog(s); Horse(s) |
Dream Home: |
Cottage in the country |
Politics: |
Conservative |
Retirement Plans: |
Doing volunteer work |
Feelings about using SA Reunited SingleParents: |
Hopeful |
Honesty: |
Extremely |