FynPikkewynFynPikkewyn
FynPikkewyn

50 – Worcester (Montagu), Western Cape, South Africa

FynPikkewynFynPikkewyn
4
0

FynPikkewyn

50 – Worcester (Montagu), Western Cape, South Africa

Saam wees, saam lag, saam probeer en saam gelukkig die sonsondergang aanskou.

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: Yesterday

Updated: Sunday

Mobile Number Verified

In His Own Words

About Him

Wie is ek? Ek is die een wat graag gee en min terug verwag. Wat die ekstra myl sal loop om die, vir wie ek lief is, te help en te ondersteun. Hardwerkend, maar sal tyd maak om te help as my geliefde my hulp nodig het.
Saggeaard en aanpaspaar. Het 'n goeie sin vir humor. Vergewe maklik en sien die positiewe bo die negatiewe in die lewe en in ander.
Is al baie seergemaak in die lewe, maar staan serk en probeer weer.
Ek is die een wat hou van roosterkoek braai. Langs die vuur kan sit en die naggeluide wardeer. Hou daarvan om saam met geliefde met 'n kombers voor die tv te sit.
Ek ag die waarde hoog van dinge saam doen , geniet en uitdagings aanpak

About His Ideal Match

My ideale pasmaat. Opsoek na die persoon wat 'n maat vir my kan wees. Vir wie ek kan ondersteun en wie my sal ondersteun. Iemand om mee saam stokperdjies te beoefen, uitdagings aan te pak, saam te lag en saam te huil. Ek soek die persoon om my aan te moedig as die pad moeilik is. 'n Persoon vir wie ek sal kan help om haar uitdagings te oorkom. Sy moet nie bang wees om weer te probeer en raaksien waar sy verbeter in wat sy doen. Ek soek 'n maat wat sal raaksien wat ek vir haar doen en als nie as moet maar so wees sien nie.

Netheid, selfstandigheid, selfvertroue en 'n goeie sin vir humor is goeie eienskappe

Vertoue, eerlikheid, opregtheid, ondersteunend, aanpasbaarheid en ware liefde, is al wat 'n verhouding kan maak werk.

Ek soek 'n maat om mee saam koffie te drink, te gesels oor my en haar dag. Saam na die naglewe te luister, die roep van die jakkals te wardeer. Saam tv te kyk met 'n kombers oor ons kniee as dit koud is. Mekaar vas te hou en drukkies te gee. Om mee saam die lekker dinge in die lewe te geniet. Saam sport te doen of mekaar te ondersteun in hul sport.
En die belangrikste is iemand vir wie ek kan lief wees en sy vir my.

Laastens. Eienskappe wat 'n verhouding kan vernietig. Almal van ons het 'n verlede. Die toekoms is voor ons en nie agter ons nie. Ons moet kan saamleef met die verlede en nie die verlede ophaal of gaan uitgrawe om ongelukkigheid te veroorsaak nie. Vergifnis is baie belangrik. As die een persoon nie die positiewe en mooi in die ander kan sien nie, maar op die negatiewe werk, kan 'n verhouding nie werk nie. Jaloesie is 'n doodvonnis vir 'n verhouding. Oneerlikheid en verwyt, ook baie negatief.
Ek soek nie 'n maat wat na kleinighede gaan soek om my hart te breuk nie

What His Friends Say

FynPikkewyn hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Worcester (Montagu), Western Cape, South Africa
Gender:
Male
Age:
50
Star Sign:
Cancer
Height:
182cm (5' 11.7")
Body Type:
Athletic
Looks:
Average
Hair Colour:
Light Brown
Eye Colour:
Blue-Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Single
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term
Have Children:
Yes, living with me sometimes
Want Children:
Ask me later
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Regular
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
High / secondary school
Occupation:
Agriculture
Income:
Ask me later

About His Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Anywhere in Western Cape, South Africa
Gender:
Female
Age Range:
35 - 50
Star Sign:
Any
Height:
Any
Body Type:
Slim; Average; Athletic; A few extra pounds; Curvaceous
Looks:
Beauty contest winner; Very Attractive; Above Average; Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Moderately important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Any
Religion:
Agnostic; Atheist; Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Spiritual, but not religious; Other; Christian / Orthodox
Relationship Status:
Single; Separated; Divorced; Widowed; It's Complicated
Have Children:
Any
Want Children:
Any
Daily Diet:
Any
Smoking:
Any
Drinking:
Any
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Struggling; Enough; Comfortable; Wealthy; Fat cat
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Him

More Physical Characteristics
Hair Style:
Medium
Eyesight:
I wear glasses
Body Hair:
Light
Disabilities:
I have none
Body Art:
I don't have any
Personality
Sense of Humour:
Witty
Intelligence:
Average
Ruled by:
The head
Party Behaviour:
An impartial observer
Personality Traits:
Optimistic
Valued Qualities:
Friendliness
Fashion Sense:
Outdoorsy (I'm usually dressed for the bush)
Favourite Clothing:
I'm most comfortable naked
Favourite Colour:
Blue
Leisure & Entertainment
Date Activities:
Dinner at a restaurant; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach
Music Preferences:
Classical; Country & Western
Reading:
It's just OK
TV Habits:
There're several shows I watch regularly
TV Shows:
Action / Adventure; Documentaries; Movie Channels; Nature / Wildlife; News; Reality shows; Sci-Fi; Soap operas
Movie Frequency:
I wait for movies to come out on DVD or online.
Interests:
Board games; Business news; Card games; Investing; Surfing the Internet
Sport Involvement:
An active participant
Sports:
Fishing; Hunting; Shooting
Food
Food:
Seafood; South African
Go Out to Eat:
I only eat out on special occasions
Dietary Restrictions:
I have none
More Lifestyle
Pace of Life:
Organised
Pastimes of choice:
Pursuing a hobby
Time Online:
I'm on for an hour or two a day
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got a brother and a sister
Family Closeness:
We're average
Relationship Type:
I'm just plain single
Willing to Relocate:
Not at all
Likes & Dislikes
Animals:
I like animals
Pets (Have):
Dog(s)
Pets (Like):
Bird(s); Cat(s); Fish
Pets (Dislike):
Reptile(s); Rodent(s); Horse(s)
Turn-ons:
Body piercing(s); Intelligence; Long hair; Showing affection in public; Skinny dipping
Turn-offs:
Sarcasm
The Deep Stuff
Work Aspirations:
I already have my ideal job
Religious Attendance:
Rarely
Dream Home:
Beach house
Politics:
Conservative
Feelings about using SA Reunited SingleParents:
Hopeful
Honesty:
Quite