TrueLove1986TrueLove1986
TrueLove1986

39 – Meyerton, Gauteng, South Africa

TrueLove1986TrueLove1986
1
8

TrueLove1986

39 – Meyerton, Gauteng, South Africa

Opsoek na my metgesel.

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: Saturday

Updated: Saturday

Mobile number not yet verified.

In Her Own Words

About Her

Ek dink mense behoort my te leer ken omdat ek ’n opregte, liefdevolle en rustige mens is met ’n sagte hart. Ek waardeer eerlikheid, respek, goeie geselskap en die klein dingetjies in die lewe. Ek hou daarvan om te lag, lekker gesprekke te hê, diep dinge te bespreek en ook net die eenvoudige oomblikke te geniet. My geloof in God is ’n baie belangrike deel van wie ek is, en ek probeer om my lewe met liefde, dankbaarheid en goeie waardes te leef.

Ek is ’n ma, en my kinders is ’n groot deel van my hart, maar ek het ook my eie drome, belangstellings en persoonlikheid. Ek is nie perfek nie, maar ek is eg. Ek glo in opregte kommunikasie, moeite, respek en mense wat weet wat hulle wil hê.

As jy nie hou van wat jy hier lees nie, scroll gerus verby — niemand dwing jou om my te leer ken nie. En as ons begin gesels en jy besluit later jy stel nie meer belang nie, hou dan eerder ook verby met respek. Dit kos niks om net eerlik te sê: “Jammer, ek voel nie ons is ’n match nie” in plaas daarvan om iemand te ghost nie. Ek waardeer eerlikheid baie meer as stilte en onsekerheid.

Ek soek nie perfek nie, ek soek egtheid. Iemand met wie ek kan lag, lekker gesels, myself kan wees en wat ook moeite doen. Die lewe is te kort vir speletjies, oneerlikheid en mense wat nie weet hoe om ander se gevoelens in ag te neem nie. ❤️

About Her Ideal Match

My ideale pasmaat is ’n opregte, liefdevolle, eerlike man met goeie waardes en ’n sterk geloof in God. Iemand wat weet wat hy wil hê, moeite doen, mooi kommunikeer, my laat lag en my veilig en geliefd laat voel. ’n Familie man met ’n sagte hart, respek, humor en emosionele volwassenheid. Ek soek nie perfekte nie, net iemand wat eg is, lojaal is en saam met my aan iets mooi wil bou.

What Her Friends Say

TrueLove1986 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Meyerton, Gauteng, South Africa
Gender:
Female
Age:
39
Star Sign:
Sagittarius
Height:
186cm (6' 1.2")
Body Type:
Average
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Black
Eye Colour:
Brown
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Protestant
Relationship Status:
Widowed
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, living with me
Want Children:
Ask me later
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Non-Drinker
Education:
Postgraduate degree
Occupation:
Ask me later
Income:
Ask me later

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in Gauteng, South Africa
Gender:
Male
Age Range:
40 - 50
Star Sign:
Any
Height:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") or taller
Body Type:
Any
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Non-negotiable
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Any
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Protestant
Relationship Status:
Single; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
Any
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Non-Drinker
Education:
Postgraduate degree
Occupation:
Any
Income:
Enough; Comfortable
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Her

TrueLove1986 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.